Download waar is god vind antwoorde in moeilike tye afrikaans edition in pdf or read waar is god vind antwoorde in moeilike tye afrikaans edition in pdf online books in PDF, EPUB and Mobi Format. Click Download or Read Online button to get waar is god vind antwoorde in moeilike tye afrikaans edition in pdf book now. This site is like a library, Use search box in the widget to get ebook that you want.



Waar Is God

Author: Dr John Townsend
Publisher: Struik Christian Media
ISBN: 141531148X
Size: 59.56 MB
Format: PDF, ePub, Mobi
View: 2072
Download and Read
Moeilike tye spoor ons aan om God te soek. Almal het probleme. Maar as ons al die moelikhede in ons lewens maklik self kan oplos, sal ons nooit na God soek nie. John Townsend sê dit is juis die onoplosbaarheid van ons probleme en die gevoel van hulpeloosheid om ons omstandighede te verander wat ons aanmoedig om te vra: ‘Waar is God?’ Townsend bied nuwe insig oor die behoefte aan en soeke na God se hulp en teenwoordigheid in ons lewens. Waar is God? is in drie dele verdeel wat die leser hoop gee en dieper betekenis uit ons worstelling met probleme voortbring: Hoekom laat ’n God wat ons liefhet toe dat ons swaarkry? Hoe is God betrokke in ons lewens wanneer ons swaarkry? Hoe kan ek God vind? Met treffende stories en praktiese toepassings, verseker Waar is God? ons dat selfs al voel dit of God afwesig is, dit sy aard is om in verhouding met ons te bly, om ons lief te hê en ons te lei. Wanneer ons Hom met ons hele hart en siel soek, daag Hy op en verander ons lewens vir altyd.

Die Houtbeen Van St Sergius

Author: Chris van der Merwe
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
ISBN: 1920689176
Size: 60.94 MB
Format: PDF, ePub, Docs
View: 7072
Download and Read
Chris van der Merwe vertel in hierdie boek die verhaal van sy eie omgang met die letterkunde – ’n persoonlike verhaal, maar ook ’n stimulus vir lesers en navorsers wat belangstel in verbande tussen letterkunde en lewe. Die opstelle wissel in styl. Sommige is geskryf as akademiese artikels, ander as resensies, ander as essays. Die resensies en essays is meer informeel in toon en bevat minder verwysings en bibliografiese besonderhede as die akademiese artikels. ’n Paar opstelle is in Engels – getuienis van die skrywer se verlange om die boeiende veld van die Afrikaanse letterkunde te deel met mense wat Afrikaans nie magtig is nie of nie genoegsaam van Afrikaans notisie neem nie.

Ek Is Van Afrika

Author: Joanne Bloch
Publisher: New Africa Books
ISBN: 9781869285210
Size: 40.38 MB
Format: PDF, ePub, Docs
View: 3179
Download and Read
In this title young refugees and asylum seekers tell their stories. In their own words, they recall their experiences of fleeing from war, and describe how they have managed to adapt to life in a new country.